0:00:00.000,0:00:04.880 Moenie wag vir die gevolg van jou sonde voor jy verander nie. 0:00:04.880,0:00:10.360 Moenie wag vir die gevolg om te tref voordat jy jou bekeer nie. 0:00:10.360,0:00:15.160 Luister na jou gewete en jy sal besef 0:00:15.160,0:00:20.520 dat die beste tyd om sonde te hanteer nou is, indien nie vroeër nie. 0:00:20.520,0:00:23.800 Luister na jou gewete. 0:00:23.800,0:00:28.400 Moenie jou gewete ignoreer nie en jy sal ontdek 0:00:28.400,0:00:38.560 die beste tyd om na God te hardloop is nou, indien nie vroeër nie. 0:00:38.560,0:00:44.080 God weet ons is onvolmaak. 0:00:44.080,0:00:46.080 Hy weet ons maak foute. 0:00:46.080,0:00:51.520 Hy weet dat ons maklik op hierdie reis kan struikel of neerval. 0:00:51.520,0:00:53.720 Hy weet. 0:00:53.720,0:00:59.920 En Sy genade is vir jou genoeg.