Ouens, hierdie visse is regtig geil.
Die ooptoegang joernaal EvoDevo
het pas berig dat daar ñ vis is
daar buite, genoem die Afrika-jaarvis
wat die vinnigste seksuele rypwording het
van enige gewerwelde spesie.
Basies word hierdie visse gebore
dan bereik hulle puberteit
en dan gaan hulle
mal met die seks en dan maak hulle ñ
klomp babas dan skop hulle die emmer
(geluide van babas wat huil)
Ek wil lekkergoed hê.
Ma, Pa, dis my eie lewe!
Hou op om vir my te sê wat om te doen!
Yo, hoe gaan dit?
My naam is Tony.
Mense noem my Todd.
Liefie, jy was veronderstel
om weer die asblik uit te vat.
Marissa, sit dit neer!
Al my vriende is dood
en binnekort sal ek ook wees.
So basies, het hierdie ouens nie
baie tyd om hul lewe te leef nie, want
wat gebeur met plasse reën in Afrika?
(sluk dramaties uit koppie)
Hulle droog op, praat oor Hakuna Matata,
maar moenie bekommerd wees nie,
want hierdie visse
is gebou om hierdie soort goed te hanteer.
ñ Verslag gemaak deur Martin Richard
verklaar dat hulle tot 23%
van hul liggaamslengte kan groei
in ñ dag en begin dan ongeveer
op 17 dae oud voortplant.
Hul eiers kan die uitbroei stadium
in so min as 15 dae bereik,
wat beteken
hierdie visse maak dit van een geslag
na die volgende
in ongeveer ñ maand.
So, wat gebeur met die eiers
wanneer die water opdroog
en hulle het nog nie uitgebroei nie?
Moenie bekommerd wees nie,
die dormante embrio's van die Afrika-jaarvisse
kan maande oorleef in gedroogte modder.
Maar, hey, jy kan hulle nie kwalik neem nie,
want as die lewe kort is wat jy het
moet jy hard speel.
So wat sou julle doen as julle
die lewensduur van jaarvisse gehad het?
Ek sou waarskynlik,
Ek weet nie regtig nie, wel,
Ek sien julle harige soogdiere môre
en moenie vergeet om na die ander
episodes te kyk nie. Hier en hier
Teken in op die program
en ek sien jou môre
Ouens, daardie visse is geil!