0:00:00.000,0:00:03.530 Ouens, hierdie visse is regtig geil. 0:00:06.459,0:00:08.489 Die ooptoegang joernaal EvoDevo 0:00:08.489,0:00:10.699 het pas berig dat daar ñ vis is 0:00:10.699,0:00:13.296 daar buite, genoem die Afrika-jaarvis 0:00:13.296,0:00:15.316 wat die vinnigste seksuele rypwording het 0:00:15.316,0:00:17.886 van enige gewerwelde spesie. 0:00:17.886,0:00:19.666 Basies word hierdie visse gebore 0:00:19.666,0:00:21.496 dan bereik hulle puberteit [br]en dan gaan hulle 0:00:21.496,0:00:23.156 mal met die seks en dan maak hulle ñ 0:00:23.156,0:00:25.236 klomp babas dan skop hulle die emmer 0:00:25.236,0:00:26.736 (geluide van babas wat huil) 0:00:26.736,0:00:29.406 Ek wil lekkergoed hê.[br]Ma, Pa, dis my eie lewe! 0:00:29.406,0:00:30.986 Hou op om vir my te sê wat om te doen! 0:00:30.986,0:00:32.336 Yo, hoe gaan dit?[br]My naam is Tony. 0:00:32.336,0:00:33.446 Mense noem my Todd. 0:00:33.446,0:00:34.884 Liefie, jy was veronderstel 0:00:34.884,0:00:35.794 om weer die asblik uit te vat. 0:00:35.794,0:00:36.851 Marissa, sit dit neer! 0:00:36.851,0:00:41.465 Al my vriende is dood[br]en binnekort sal ek ook wees. 0:00:41.465,0:00:43.240 So basies, het hierdie ouens nie 0:00:43.240,0:00:45.228 baie tyd om hul lewe te leef nie, want 0:00:45.228,0:00:47.658 wat gebeur met plasse reën in Afrika? 0:00:47.658,0:00:49.917 (sluk dramaties uit koppie) 0:00:49.917,0:00:53.137 Hulle droog op, praat oor Hakuna Matata, 0:00:53.137,0:00:54.947 maar moenie bekommerd wees nie,[br]want hierdie visse 0:00:54.947,0:00:56.937 is gebou om hierdie soort goed te hanteer. 0:00:56.937,0:00:58.577 ñ Verslag gemaak deur Martin Richard 0:00:58.577,0:01:02.857 verklaar dat hulle tot 23% [br]van hul liggaamslengte kan groei 0:01:02.857,0:01:07.207 in ñ dag en begin dan ongeveer[br]op 17 dae oud voortplant. 0:01:07.207,0:01:09.567 Hul eiers kan die uitbroei stadium 0:01:09.567,0:01:12.807 in so min as 15 dae bereik,[br]wat beteken 0:01:12.807,0:01:16.897 hierdie visse maak dit van een geslag [br]na die volgende 0:01:16.897,0:01:17.907 in ongeveer ñ maand. 0:01:17.907,0:01:20.577 So, wat gebeur met die eiers [br]wanneer die water opdroog 0:01:20.577,0:01:22.547 en hulle het nog nie uitgebroei nie? 0:01:22.547,0:01:26.597 Moenie bekommerd wees nie,[br]die dormante embrio's van die Afrika-jaarvisse 0:01:26.597,0:01:28.537 kan maande oorleef in gedroogte modder. 0:01:28.537,0:01:32.217 Maar, hey, jy kan hulle nie kwalik neem nie,[br]want as die lewe kort is wat jy het 0:01:32.217,0:01:33.217 moet jy hard speel. 0:01:33.217,0:01:35.377 So wat sou julle doen as julle 0:01:35.377,0:01:37.487 die lewensduur van jaarvisse gehad het? 0:01:37.487,0:01:38.600 Ek sou waarskynlik, 0:01:42.558,0:01:43.868 Ek weet nie regtig nie, wel, 0:01:43.868,0:01:45.538 Ek sien julle harige soogdiere môre 0:01:45.538,0:01:48.655 en moenie vergeet om na die ander[br]episodes te kyk nie. Hier en hier 0:01:48.655,0:01:52.655 Teken in op die program [br]en ek sien jou môre 0:01:54.799,0:01:56.241 Ouens, daardie visse is geil!