1 00:00:00,000 --> 00:00:03,530 Ouens, hierdie visse is regtig geil. 2 00:00:06,459 --> 00:00:08,489 Die ooptoegang joernaal EvoDevo 3 00:00:08,489 --> 00:00:10,699 het pas berig dat daar ñ vis is 4 00:00:10,699 --> 00:00:13,296 daar buite, genoem die Afrika-jaarvis 5 00:00:13,296 --> 00:00:15,316 wat die vinnigste seksuele rypwording het 6 00:00:15,316 --> 00:00:17,886 van enige gewerwelde spesie. 7 00:00:17,886 --> 00:00:19,666 Basies word hierdie visse gebore 8 00:00:19,666 --> 00:00:21,496 dan bereik hulle puberteit en dan gaan hulle 9 00:00:21,496 --> 00:00:23,156 mal met die seks en dan maak hulle ñ 10 00:00:23,156 --> 00:00:25,236 klomp babas dan skop hulle die emmer 11 00:00:25,236 --> 00:00:26,736 (geluide van babas wat huil) 12 00:00:26,736 --> 00:00:29,406 Ek wil lekkergoed hê. Ma, Pa, dis my eie lewe! 13 00:00:29,406 --> 00:00:30,986 Hou op om vir my te sê wat om te doen! 14 00:00:30,986 --> 00:00:32,336 Yo, hoe gaan dit? My naam is Tony. 15 00:00:32,336 --> 00:00:33,446 Mense noem my Todd. 16 00:00:33,446 --> 00:00:34,884 Liefie, jy was veronderstel 17 00:00:34,884 --> 00:00:35,794 om weer die asblik uit te vat. 18 00:00:35,794 --> 00:00:36,851 Marissa, sit dit neer! 19 00:00:36,851 --> 00:00:41,465 Al my vriende is dood en binnekort sal ek ook wees. 20 00:00:41,465 --> 00:00:43,240 So basies, het hierdie ouens nie 21 00:00:43,240 --> 00:00:45,228 baie tyd om hul lewe te leef nie, want 22 00:00:45,228 --> 00:00:47,658 wat gebeur met plasse reën in Afrika? 23 00:00:47,658 --> 00:00:49,917 (sluk dramaties uit koppie) 24 00:00:49,917 --> 00:00:53,137 Hulle droog op, praat oor Hakuna Matata, 25 00:00:53,137 --> 00:00:54,947 maar moenie bekommerd wees nie, want hierdie visse 26 00:00:54,947 --> 00:00:56,937 is gebou om hierdie soort goed te hanteer. 27 00:00:56,937 --> 00:00:58,577 ñ Verslag gemaak deur Martin Richard 28 00:00:58,577 --> 00:01:02,857 verklaar dat hulle tot 23% van hul liggaamslengte kan groei 29 00:01:02,857 --> 00:01:07,207 in ñ dag en begin dan ongeveer op 17 dae oud voortplant. 30 00:01:07,207 --> 00:01:09,567 Hul eiers kan die uitbroei stadium 31 00:01:09,567 --> 00:01:12,807 in so min as 15 dae bereik, wat beteken 32 00:01:12,807 --> 00:01:16,897 hierdie visse maak dit van een geslag na die volgende 33 00:01:16,897 --> 00:01:17,907 in ongeveer ñ maand. 34 00:01:17,907 --> 00:01:20,577 So, wat gebeur met die eiers wanneer die water opdroog 35 00:01:20,577 --> 00:01:22,547 en hulle het nog nie uitgebroei nie? 36 00:01:22,547 --> 00:01:26,597 Moenie bekommerd wees nie, die dormante embrio's van die Afrika-jaarvisse 37 00:01:26,597 --> 00:01:28,537 kan maande oorleef in gedroogte modder. 38 00:01:28,537 --> 00:01:32,217 Maar, hey, jy kan hulle nie kwalik neem nie, want as die lewe kort is wat jy het 39 00:01:32,217 --> 00:01:33,217 moet jy hard speel. 40 00:01:33,217 --> 00:01:35,377 So wat sou julle doen as julle 41 00:01:35,377 --> 00:01:37,487 die lewensduur van jaarvisse gehad het? 42 00:01:37,487 --> 00:01:38,600 Ek sou waarskynlik, 43 00:01:42,558 --> 00:01:43,868 Ek weet nie regtig nie, wel, 44 00:01:43,868 --> 00:01:45,538 Ek sien julle harige soogdiere môre 45 00:01:45,538 --> 00:01:48,655 en moenie vergeet om na die ander episodes te kyk nie. Hier en hier 46 00:01:48,655 --> 00:01:52,655 Teken in op die program en ek sien jou môre 47 00:01:54,799 --> 00:01:56,241 Ouens, daardie visse is geil!