[Script Info] Title: [Events] Format: Layer, Start, End, Style, Name, MarginL, MarginR, MarginV, Effect, Text Dialogue: 0,0:00:00.00,0:00:03.53,Default,,0000,0000,0000,,Ouens, hierdie visse is regtig geil. Dialogue: 0,0:00:06.46,0:00:08.49,Default,,0000,0000,0000,,Die ooptoegang joernaal EvoDevo Dialogue: 0,0:00:08.49,0:00:10.70,Default,,0000,0000,0000,,het pas berig dat daar ñ vis is Dialogue: 0,0:00:10.70,0:00:13.30,Default,,0000,0000,0000,,daar buite, genoem die Afrika-jaarvis Dialogue: 0,0:00:13.30,0:00:15.32,Default,,0000,0000,0000,,wat die vinnigste seksuele rypwording het Dialogue: 0,0:00:15.32,0:00:17.89,Default,,0000,0000,0000,,van enige gewerwelde spesie. Dialogue: 0,0:00:17.89,0:00:19.67,Default,,0000,0000,0000,,Basies word hierdie visse gebore Dialogue: 0,0:00:19.67,0:00:21.50,Default,,0000,0000,0000,,dan bereik hulle puberteit \Nen dan gaan hulle Dialogue: 0,0:00:21.50,0:00:23.16,Default,,0000,0000,0000,,mal met die seks en dan maak hulle ñ Dialogue: 0,0:00:23.16,0:00:25.24,Default,,0000,0000,0000,,klomp babas dan skop hulle die emmer Dialogue: 0,0:00:25.24,0:00:26.74,Default,,0000,0000,0000,,(geluide van babas wat huil) Dialogue: 0,0:00:26.74,0:00:29.41,Default,,0000,0000,0000,,Ek wil lekkergoed hê.\NMa, Pa, dis my eie lewe! Dialogue: 0,0:00:29.41,0:00:30.99,Default,,0000,0000,0000,,Hou op om vir my te sê wat om te doen! Dialogue: 0,0:00:30.99,0:00:32.34,Default,,0000,0000,0000,,Yo, hoe gaan dit?\NMy naam is Tony. Dialogue: 0,0:00:32.34,0:00:33.45,Default,,0000,0000,0000,,Mense noem my Todd. Dialogue: 0,0:00:33.45,0:00:34.88,Default,,0000,0000,0000,,Liefie, jy was veronderstel Dialogue: 0,0:00:34.88,0:00:35.79,Default,,0000,0000,0000,,om weer die asblik uit te vat. Dialogue: 0,0:00:35.79,0:00:36.85,Default,,0000,0000,0000,,Marissa, sit dit neer! Dialogue: 0,0:00:36.85,0:00:41.46,Default,,0000,0000,0000,,Al my vriende is dood\Nen binnekort sal ek ook wees. Dialogue: 0,0:00:41.46,0:00:43.24,Default,,0000,0000,0000,,So basies, het hierdie ouens nie Dialogue: 0,0:00:43.24,0:00:45.23,Default,,0000,0000,0000,,baie tyd om hul lewe te leef nie, want Dialogue: 0,0:00:45.23,0:00:47.66,Default,,0000,0000,0000,,wat gebeur met plasse reën in Afrika? Dialogue: 0,0:00:47.66,0:00:49.92,Default,,0000,0000,0000,,(sluk dramaties uit koppie) Dialogue: 0,0:00:49.92,0:00:53.14,Default,,0000,0000,0000,,Hulle droog op, praat oor Hakuna Matata, Dialogue: 0,0:00:53.14,0:00:54.95,Default,,0000,0000,0000,,maar moenie bekommerd wees nie,\Nwant hierdie visse Dialogue: 0,0:00:54.95,0:00:56.94,Default,,0000,0000,0000,,is gebou om hierdie soort goed te hanteer. Dialogue: 0,0:00:56.94,0:00:58.58,Default,,0000,0000,0000,,ñ Verslag gemaak deur Martin Richard Dialogue: 0,0:00:58.58,0:01:02.86,Default,,0000,0000,0000,,verklaar dat hulle tot 23% \Nvan hul liggaamslengte kan groei Dialogue: 0,0:01:02.86,0:01:07.21,Default,,0000,0000,0000,,in ñ dag en begin dan ongeveer\Nop 17 dae oud voortplant. Dialogue: 0,0:01:07.21,0:01:09.57,Default,,0000,0000,0000,,Hul eiers kan die uitbroei stadium Dialogue: 0,0:01:09.57,0:01:12.81,Default,,0000,0000,0000,,in so min as 15 dae bereik,\Nwat beteken Dialogue: 0,0:01:12.81,0:01:16.90,Default,,0000,0000,0000,,hierdie visse maak dit van een geslag \Nna die volgende Dialogue: 0,0:01:16.90,0:01:17.91,Default,,0000,0000,0000,,in ongeveer ñ maand. Dialogue: 0,0:01:17.91,0:01:20.58,Default,,0000,0000,0000,,So, wat gebeur met die eiers \Nwanneer die water opdroog Dialogue: 0,0:01:20.58,0:01:22.55,Default,,0000,0000,0000,,en hulle het nog nie uitgebroei nie? Dialogue: 0,0:01:22.55,0:01:26.60,Default,,0000,0000,0000,,Moenie bekommerd wees nie,\Ndie dormante embrio's van die Afrika-jaarvisse Dialogue: 0,0:01:26.60,0:01:28.54,Default,,0000,0000,0000,,kan maande oorleef in gedroogte modder. Dialogue: 0,0:01:28.54,0:01:32.22,Default,,0000,0000,0000,,Maar, hey, jy kan hulle nie kwalik neem nie,\Nwant as die lewe kort is wat jy het Dialogue: 0,0:01:32.22,0:01:33.22,Default,,0000,0000,0000,,moet jy hard speel. Dialogue: 0,0:01:33.22,0:01:35.38,Default,,0000,0000,0000,,So wat sou julle doen as julle Dialogue: 0,0:01:35.38,0:01:37.49,Default,,0000,0000,0000,,die lewensduur van jaarvisse gehad het? Dialogue: 0,0:01:37.49,0:01:38.60,Default,,0000,0000,0000,,Ek sou waarskynlik, Dialogue: 0,0:01:42.56,0:01:43.87,Default,,0000,0000,0000,,Ek weet nie regtig nie, wel, Dialogue: 0,0:01:43.87,0:01:45.54,Default,,0000,0000,0000,,Ek sien julle harige soogdiere môre Dialogue: 0,0:01:45.54,0:01:48.66,Default,,0000,0000,0000,,en moenie vergeet om na die ander\Nepisodes te kyk nie. Hier en hier Dialogue: 0,0:01:48.66,0:01:52.66,Default,,0000,0000,0000,,Teken in op die program \Nen ek sien jou môre Dialogue: 0,0:01:54.80,0:01:56.24,Default,,0000,0000,0000,,Ouens, daardie visse is geil!