Ouens, hierdie visse is regtig geil. Die ooptoegang joernaal EvoDevo het pas berig dat daar ñ vis is daar buite, genoem die Afrika-jaarvis wat die vinnigste seksuele rypwording het van enige gewerwelde spesie. Basies word hierdie visse gebore dan bereik hulle puberteit en dan gaan hulle mal met die seks en dan maak hulle ñ klomp babas dan skop hulle die emmer (geluide van babas wat huil) Ek wil lekkergoed hê. Ma, Pa, dis my eie lewe! Hou op om vir my te sê wat om te doen! Yo, hoe gaan dit? My naam is Tony. Mense noem my Todd. Liefie, jy was veronderstel om weer die asblik uit te vat. Marissa, sit dit neer! Al my vriende is dood en binnekort sal ek ook wees. So basies, het hierdie ouens nie baie tyd om hul lewe te leef nie, want wat gebeur met plasse reën in Afrika? (sluk dramaties uit koppie) Hulle droog op, praat oor Hakuna Matata, maar moenie bekommerd wees nie, want hierdie visse is gebou om hierdie soort goed te hanteer. ñ Verslag gemaak deur Martin Richard verklaar dat hulle tot 23% van hul liggaamslengte kan groei in ñ dag en begin dan ongeveer op 17 dae oud voortplant. Hul eiers kan die uitbroei stadium in so min as 15 dae bereik, wat beteken hierdie visse maak dit van een geslag na die volgende in ongeveer ñ maand. So, wat gebeur met die eiers wanneer die water opdroog en hulle het nog nie uitgebroei nie? Moenie bekommerd wees nie, die dormante embrio's van die Afrika-jaarvisse kan maande oorleef in gedroogte modder. Maar, hey, jy kan hulle nie kwalik neem nie, want as die lewe kort is wat jy het moet jy hard speel. So wat sou julle doen as julle die lewensduur van jaarvisse gehad het? Ek sou waarskynlik, Ek weet nie regtig nie, wel, Ek sien julle harige soogdiere môre en moenie vergeet om na die ander episodes te kyk nie. Hier en hier Teken in op die program en ek sien jou môre Ouens, daardie visse is geil!