Ek sing 'n halleluja
In die midde van my vyande
Ek sing 'n halleluja
Harder as die ongeloof
Ek sing 'n halleluja
My wapen is 'n melodie
Ek sing 'n halleluja
Hemel kom en veg vir my
Ek sal sing
In die middel van die storm
Harder en harder,
sal U my lofprys hoor
Vanuit die as
Kom nuwe hoop
Die dood is oorwin
Ons koning leef
Ek sing 'n halleluja
Met alles hier binne my
Ek sing 'n halleluja
Ek sien hoe die duister vlug
Ek sing 'n halleluja
In die midde van onsekerheid
Ek sing 'n halleluja
Vrees jy het geen houvas nie
Ek sal sing
In die middel van die storm
Harder en harder,
sal U my lofprys hoor
Vanuit die as
Kom nuwe hoop
Die dood is oorwin
Ons koning leef
Sing 'n bietjie harder
Sing 'n bietjie harder
Sing 'n bietjie harder
Sing 'n bietjie harder
Sing 'n bietjie harder
Sing 'n bietjie harder
Sing 'n bietjie harder
Sing 'n bietjie harder
Sing 'n bietjie harder