Ek sing 'n halleluja In die midde van my vyande Ek sing 'n halleluja Harder as die ongeloof Ek sing 'n halleluja My wapen is 'n melodie Ek sing 'n halleluja Hemel kom en veg vir my Ek sal sing In die middel van die storm Harder en harder, sal U my lofprys hoor Vanuit die as Kom nuwe hoop Die dood is oorwin Ons koning leef Ek sing 'n halleluja Met alles hier binne my Ek sing 'n halleluja Ek sien hoe die duister vlug Ek sing 'n halleluja In die midde van onsekerheid Ek sing 'n halleluja Vrees jy het geen houvas nie Ek sal sing In die middel van die storm Harder en harder, sal U my lofprys hoor Vanuit die as Kom nuwe hoop Die dood is oorwin Ons koning leef Sing 'n bietjie harder Sing 'n bietjie harder Sing 'n bietjie harder Sing 'n bietjie harder Sing 'n bietjie harder Sing 'n bietjie harder Sing 'n bietjie harder Sing 'n bietjie harder Sing 'n bietjie harder