Ek sing 'n halleluja In die midde van my vyande Ek sing 'n halleluja Harder as die ongeloof Ek sing 'n halleluja My wapen is 'n melodie Ek sing 'n halleluja Hemel kom en veg vir my