Alle ouers wil die beste he vir kinders maar is jou kind se extra kurrikulere n ewigheid waarvoor jy hoop Miskien is dit tyd om musiek te oorweeg Musiek onderig gedurende kind wees bewys dat dit baie voordele het dit maak die kinders wys en is dan is hul redelik kreatief Kinders wat musikaal aangele is sterker luister en memoriseer musiek speel rol aan beide kante die brein dis n uitdaging om die brein te stimuleer on verkeie take Musiek and wiskunde is hoogs verweef deur om die ritmes en skale te verstaan die jong musiek makers leer hoe om te deel dit verig fraksies en hul leer patrone Musiek help kinders leer van koordinasies sowel as self dissipline en self beeld Studente wat deel neem in musiek programe presteer beter in wiskunde en engels as hul ouers Studies het bewys dat mense wat musiek lesse as kinders gevat het wys sterker klank al is dit 50 jaar later Om jou kind in musiek kla te sit is goed Ouers bou jou kind emosioneel op en gee hul die geskenk van musiek Om meer te leer van voordele van muskiek visit nammfoundation.org