Werk hard aan jou droom. Jou droom sal nie die werk vir jou doen nie.
Werk hard aan jou plan. Jou plan sal nie die saad vir jou plant nie.
Kombineer harde werk met stille vertroue in God vir die toekoms.