0:00:00.000,0:00:06.000 Die beste voorbereiding vir 2024 0:00:06.000,0:00:10.000 begin met die evaluering van elke dag, 0:00:10.000,0:00:13.000 vanaf VANDAG. 0:00:13.000,0:00:19.000 Want maak nie saak die erns [br]van ons bedoelings nie 0:00:19.000,0:00:22.000 of besluite, weet dit - 0:00:22.000,0:00:28.000 jou lewe sal nie in 2024 verander nie 0:00:28.000,0:00:35.000 tensy jy iets verander wat jy [br]daagliks doen. 0:00:35.000,0:00:42.000 Om deur 2024 standvastig te bly, 0:00:42.000,0:00:45.000 bly bestendig vandag. 0:00:45.000,0:00:50.000 Om voor te berei vir daardie dinge waarvoor[br]jy nie kan voorberei nie 0:00:50.000,0:00:55.000 in 2024, sorg vir vandag 0:00:55.000,0:00:59.000 want net vandag is joune.