Kan ons die president se sel sien?
Ja, natuurlik!
Goeiste! Kan jy dit glo?
Nou. Die nommer op die deur. 46664...
beteken hy was die 466ste gevangene
wat in 1964 hier ge-interneer is.
Ons het dit weer gemaak ingerig soos
wat dit was.
Kom mee.
Fluisterende stem uit die lug:"Uit die
nag wat my bedek
swart soos die pik(teer) van paal tot paal
dank ek watter gode ook al bestaan
vir my onoorwinbare siel.
in the strak klem van omstandigheid
het ek nooit ineen gekrimp of luid gehuil
onder die gehammer van die noodlot
My hoof is bebloed, maar nie gebooe
Verwyderd van die plek van wraak en trane
wag die verskrikking van die skaduwee
En tog sal die bedreiging van die jare
my vreesloos vind
Dit maak nie saak hoe nou die tronkdeur
Hoe lank die lys van oortredinge
Ek is meester van my lot
Ek is kaptein van my siel