Kan ons die president se sel sien? Ja, natuurlik! Goeiste! Kan jy dit glo? Nou. Die nommer op die deur. 46664... beteken hy was die 466ste gevangene wat in 1964 hier ge-interneer is. Ons het dit weer gemaak ingerig soos wat dit was. Kom mee. Fluisterende stem uit die lug:"Uit die nag wat my bedek swart soos die pik(teer) van paal tot paal dank ek watter gode ook al bestaan vir my onoorwinbare siel. in the strak klem van omstandigheid het ek nooit ineen gekrimp of luid gehuil onder die gehammer van die noodlot My hoof is bebloed, maar nie gebooe Verwyderd van die plek van wraak en trane wag die verskrikking van die skaduwee En tog sal die bedreiging van die jare my vreesloos vind Dit maak nie saak hoe nou die tronkdeur Hoe lank die lys van oortredinge Ek is meester van my lot Ek is kaptein van my siel