Kan ons die president se sel sien?
Ja, natuurlik!
Goeiste! Kan jy dit glo?
Nou. Die nommer op die deur. 46664...
beteken hy was die 466ste gevangene
wat in 1964 hier ge-interneer is.
Ons het dit weer ingerig soos
wat dit was.
Kom mee.
(Sag vloeiende musiek) Fluisterende
manlike stem:"Uit die nag wat my bedek
swart soos teer van paal tot paal
dank ek watter gode ook al bestaan
vir my onoorwinbare siel.
in the strak klem van omstandigheid
het ek nooit ineen gekrimp of luid gehuil
onder die gehammer van die noodlot
My hoof is bebloed, maar nie geboe"
Verwyderd van die plek van wraak en trane
wag die verskrikking van die skaduwee
En tog vind die bedreiging van die jare
my vreesloos, en so sal dit bly
Dit maak nie saak hoe nou die hek
Hoe lank die lys van oortredinge
Ek is meester van my lot:
Ek is kaptein van my siel