9:59:59.000,9:59:59.000 Kan ons die president se sel sien?[br]Ja, natuurlik! 9:59:59.000,9:59:59.000 Goeiste! Kan jy dit glo? 9:59:59.000,9:59:59.000 Nou. Die nommer op die deur. 46664... 9:59:59.000,9:59:59.000 beteken hy was die 466ste gevangene[br]wat in 1964 hier ge-interneer is. 9:59:59.000,9:59:59.000 Ons het dit weer ingerig soos[br]wat dit was. 9:59:59.000,9:59:59.000 Kom mee. 9:59:59.000,9:59:59.000 (Sag vloeiende musiek) Fluisterende [br]manlike stem:"Uit die nag wat my bedek 9:59:59.000,9:59:59.000 swart soos teer van paal tot paal 9:59:59.000,9:59:59.000 dank ek watter gode ook al bestaan 9:59:59.000,9:59:59.000 vir my onoorwinbare siel. 9:59:59.000,9:59:59.000 in the strak klem van omstandigheid 9:59:59.000,9:59:59.000 het ek nooit ineen gekrimp of luid gehuil 9:59:59.000,9:59:59.000 onder die gehammer van die noodlot 9:59:59.000,9:59:59.000 My hoof is bebloed, maar nie geboe" 9:59:59.000,9:59:59.000 Verwyderd van die plek van wraak en trane 9:59:59.000,9:59:59.000 wag die verskrikking van die skaduwee 9:59:59.000,9:59:59.000 En tog vind die bedreiging van die jare 9:59:59.000,9:59:59.000 my vreesloos, en so sal dit bly 9:59:59.000,9:59:59.000 Dit maak nie saak hoe nou die hek 9:59:59.000,9:59:59.000 Hoe lank die lys van oortredinge 9:59:59.000,9:59:59.000 Ek is meester van my lot: 9:59:59.000,9:59:59.000 Ek is kaptein van my siel