1 99:59:59,999 --> 99:59:59,999 Kan ons die president se sel sien? Ja, natuurlik! 2 99:59:59,999 --> 99:59:59,999 Goeiste! Kan jy dit glo? 3 99:59:59,999 --> 99:59:59,999 Nou. Die nommer op die deur. 46664... 4 99:59:59,999 --> 99:59:59,999 beteken hy was die 466ste gevangene wat in 1964 hier ge-interneer is. 5 99:59:59,999 --> 99:59:59,999 Ons het dit weer ingerig soos wat dit was. 6 99:59:59,999 --> 99:59:59,999 Kom mee. 7 99:59:59,999 --> 99:59:59,999 (Sag vloeiende musiek) Fluisterende manlike stem:"Uit die nag wat my bedek 8 99:59:59,999 --> 99:59:59,999 swart soos teer van paal tot paal 9 99:59:59,999 --> 99:59:59,999 dank ek watter gode ook al bestaan 10 99:59:59,999 --> 99:59:59,999 vir my onoorwinbare siel. 11 99:59:59,999 --> 99:59:59,999 in the strak klem van omstandigheid 12 99:59:59,999 --> 99:59:59,999 het ek nooit ineen gekrimp of luid gehuil 13 99:59:59,999 --> 99:59:59,999 onder die gehammer van die noodlot 14 99:59:59,999 --> 99:59:59,999 My hoof is bebloed, maar nie geboe" 15 99:59:59,999 --> 99:59:59,999 Verwyderd van die plek van wraak en trane 16 99:59:59,999 --> 99:59:59,999 wag die verskrikking van die skaduwee 17 99:59:59,999 --> 99:59:59,999 En tog vind die bedreiging van die jare 18 99:59:59,999 --> 99:59:59,999 my vreesloos, en so sal dit bly 19 99:59:59,999 --> 99:59:59,999 Dit maak nie saak hoe nou die hek 20 99:59:59,999 --> 99:59:59,999 Hoe lank die lys van oortredinge 21 99:59:59,999 --> 99:59:59,999 Ek is meester van my lot: 22 99:59:59,999 --> 99:59:59,999 Ek is kaptein van my siel