WEBVTT 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 Kan ons die president se sel sien? Ja, natuurlik! 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 Goeiste! Kan jy dit glo? 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 Nou. Die nommer op die deur. 46664... 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 beteken hy was die 466ste gevangene wat in 1964 hier ge-interneer is. 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 Ons het dit weer ingerig soos wat dit was. 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 Kom mee. 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 (Sag vloeiende musiek) Fluisterende manlike stem:"Uit die nag wat my bedek 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 swart soos teer van paal tot paal 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 dank ek watter gode ook al bestaan 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 vir my onoorwinbare siel. 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 in the strak klem van omstandigheid 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 het ek nooit ineen gekrimp of luid gehuil 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 onder die gehammer van die noodlot 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 My hoof is bebloed, maar nie geboe" 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 Verwyderd van die plek van wraak en trane 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 wag die verskrikking van die skaduwee 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 En tog vind die bedreiging van die jare 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 my vreesloos, en so sal dit bly 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 Dit maak nie saak hoe nou die hek 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 Hoe lank die lys van oortredinge 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 Ek is meester van my lot: 99:59:59.999 --> 99:59:59.999 Ek is kaptein van my siel