0:00:00.853,0:00:06.881 Kan ons die president se sel sien?[br]Ja, natuurlik! 0:00:06.881,0:00:09.863 Goeiste! Kan jy dit glo? 0:00:09.863,0:00:13.870 Nou. Die nommer op die deur. 46664... 0:00:13.870,0:00:17.890 beteken hy was die 466ste gevangene[br]wat in 1964 hier ge-interneer is. 0:00:17.890,0:00:23.253 Ons het dit weer ingerig soos[br]wat dit was. 0:00:23.253,0:00:34.000 Kom mee. 0:00:34.000,0:00:35.793 (Sag vloeiende musiek) Fluisterende [br]manlike stem:"Uit die nag wat my bedek 0:00:57.470,0:01:15.486 swart soos teer van paal tot paal 0:01:15.486,0:01:19.155 dank ek watter gode ook al bestaan 0:01:19.155,0:01:22.708 vir my onoorwinbare siel. 0:01:22.708,0:01:25.779 in the strak klem van omstandigheid 0:01:25.779,0:01:30.658 het ek nooit ineen gekrimp of luid gehuil 0:01:30.658,0:01:33.988 onder die gehammer van die noodlot 0:01:33.988,0:01:38.653 My hoof is bebloed, maar nie geboe" 0:01:38.653,0:01:43.396 Verwyderd van die plek van wraak en trane 0:01:43.396,0:01:46.997 wag die verskrikking van die skaduwee 0:01:46.997,0:01:56.185 En tog vind die bedreiging van die jare 0:01:56.185,0:02:05.097 my vreesloos, en so sal dit bly 0:02:05.097,0:02:07.399 Dit maak nie saak hoe nou die hek 0:02:07.399,0:02:12.080 Hoe lank die lys van oortredinge 0:02:12.080,0:02:15.022 Ek is meester van my lot: 0:02:15.022,0:02:21.897 Ek is kaptein van my siel