1 00:00:00,853 --> 00:00:06,881 Kan ons die president se sel sien? Ja, natuurlik! 2 00:00:06,881 --> 00:00:09,863 Goeiste! Kan jy dit glo? 3 00:00:09,863 --> 00:00:13,870 Nou. Die nommer op die deur. 46664... 4 00:00:13,870 --> 00:00:17,890 beteken hy was die 466ste gevangene wat in 1964 hier ge-interneer is. 5 00:00:17,890 --> 00:00:23,253 Ons het dit weer ingerig soos wat dit was. 6 00:00:23,253 --> 00:00:34,000 Kom mee. 7 00:00:34,000 --> 00:00:35,793 (Sag vloeiende musiek) Fluisterende manlike stem:"Uit die nag wat my bedek 8 00:00:57,470 --> 00:01:15,486 swart soos teer van paal tot paal 9 00:01:15,486 --> 00:01:19,155 dank ek watter gode ook al bestaan 10 00:01:19,155 --> 00:01:22,708 vir my onoorwinbare siel. 11 00:01:22,708 --> 00:01:25,779 in the strak klem van omstandigheid 12 00:01:25,779 --> 00:01:30,658 het ek nooit ineen gekrimp of luid gehuil 13 00:01:30,658 --> 00:01:33,988 onder die gehammer van die noodlot 14 00:01:33,988 --> 00:01:38,653 My hoof is bebloed, maar nie geboe" 15 00:01:38,653 --> 00:01:43,396 Verwyderd van die plek van wraak en trane 16 00:01:43,396 --> 00:01:46,997 wag die verskrikking van die skaduwee 17 00:01:46,997 --> 00:01:56,185 En tog vind die bedreiging van die jare 18 00:01:56,185 --> 00:02:05,097 my vreesloos, en so sal dit bly 19 00:02:05,097 --> 00:02:07,399 Dit maak nie saak hoe nou die hek 20 00:02:07,399 --> 00:02:12,080 Hoe lank die lys van oortredinge 21 00:02:12,080 --> 00:02:15,022 Ek is meester van my lot: 22 00:02:15,022 --> 00:02:21,897 Ek is kaptein van my siel