WEBVTT 00:00:00.853 --> 00:00:06.881 Kan ons die president se sel sien? Ja, natuurlik! 00:00:06.881 --> 00:00:09.863 Goeiste! Kan jy dit glo? 00:00:09.863 --> 00:00:13.870 Nou. Die nommer op die deur. 46664... 00:00:13.870 --> 00:00:17.890 beteken hy was die 466ste gevangene wat in 1964 hier ge-interneer is. 00:00:17.890 --> 00:00:23.253 Ons het dit weer ingerig soos wat dit was. 00:00:23.253 --> 00:00:34.000 Kom mee. 00:00:34.000 --> 00:00:35.793 (Sag vloeiende musiek) Fluisterende manlike stem:"Uit die nag wat my bedek 00:00:57.470 --> 00:01:15.486 swart soos teer van paal tot paal 00:01:15.486 --> 00:01:19.155 dank ek watter gode ook al bestaan 00:01:19.155 --> 00:01:22.708 vir my onoorwinbare siel. 00:01:22.708 --> 00:01:25.779 in the strak klem van omstandigheid 00:01:25.779 --> 00:01:30.658 het ek nooit ineen gekrimp of luid gehuil 00:01:30.658 --> 00:01:33.988 onder die gehammer van die noodlot 00:01:33.988 --> 00:01:38.653 My hoof is bebloed, maar nie geboe" 00:01:38.653 --> 00:01:43.396 Verwyderd van die plek van wraak en trane 00:01:43.396 --> 00:01:46.997 wag die verskrikking van die skaduwee 00:01:46.997 --> 00:01:56.185 En tog vind die bedreiging van die jare 00:01:56.185 --> 00:02:05.097 my vreesloos, en so sal dit bly 00:02:05.097 --> 00:02:07.399 Dit maak nie saak hoe nou die hek 00:02:07.399 --> 00:02:12.080 Hoe lank die lys van oortredinge 00:02:12.080 --> 00:02:15.022 Ek is meester van my lot: 00:02:15.022 --> 00:02:21.897 Ek is kaptein van my siel