Kan ons die president se sel sien? Ja, natuurlik! Goeiste! Kan jy dit glo? Nou, die nommer op die deur, 46664... beteken hy was die 466ste gevangene wat in 1964 hier ge-interneer is. Ons het dit weer ingerig soos wat dit was. (Sag vloeiende musiek begin speel) Kom mee. Fluisterende stem van Morgan Freeman: "Uit die nag wat my bedek swart soos teer van paal tot paal dank ek watter gode ook al bestaan vir my onoorwinbare siel. in the strak klem van omstandigheid het ek nooit ineen gekrimp of luid gehuil onder die gehammer van die noodlot My hoof is bebloed, maar ongeboe" Verwyderd van die plek van wraak en trane wag slegs die verskrikking van die skaduwee En tog vind die bedreiging van die jare my vreesloos, en so sal dit bly Dit maak nie saak hoe nou die hek Hoe lank die lys van oortredinge Ek is meester van my lot: Ek is kaptein van my siel