WEBVTT 00:00:00.473 --> 00:00:05.155 Kan ons die president se sel sien? Ja, natuurlik! 00:00:05.155 --> 00:00:08.137 Goeiste! Kan jy dit glo? 00:00:09.863 --> 00:00:12.703 Nou, die nommer op die deur, 46664... 00:00:12.703 --> 00:00:16.723 beteken hy was die 466ste gevangene wat in 1964 hier ge-interneer is. 00:00:17.890 --> 00:00:22.156 Ons het dit weer ingerig soos wat dit was. 00:00:23.372 --> 00:00:26.372 (Sag vloeiende musiek begin speel) 00:00:28.953 --> 00:00:32.615 Kom mee. 00:01:06.399 --> 00:01:09.399 Fluisterende stem van Morgan Freeman: "Uit die nag wat my bedek 00:01:11.598 --> 00:01:15.006 swart soos teer van paal tot paal 00:01:15.486 --> 00:01:19.155 dank ek watter gode ook al bestaan 00:01:19.155 --> 00:01:22.708 vir my onoorwinbare siel. 00:01:22.708 --> 00:01:25.779 in the strak klem van omstandigheid 00:01:25.779 --> 00:01:30.658 het ek nooit ineen gekrimp of luid gehuil 00:01:30.658 --> 00:01:33.988 onder die gehammer van die noodlot 00:01:33.988 --> 00:01:38.653 My hoof is bebloed, maar ongeboe" 00:01:38.653 --> 00:01:43.396 Verwyderd van die plek van wraak en trane 00:01:43.396 --> 00:01:46.997 wag slegs die verskrikking van die skaduwee 00:01:46.997 --> 00:01:56.185 En tog vind die bedreiging van die jare 00:01:56.185 --> 00:02:05.097 my vreesloos, en so sal dit bly 00:02:05.097 --> 00:02:07.399 Dit maak nie saak hoe nou die hek 00:02:07.399 --> 00:02:12.080 Hoe lank die lys van oortredinge 00:02:12.080 --> 00:02:15.022 Ek is meester van my lot: 00:02:15.022 --> 00:02:21.897 Ek is kaptein van my siel