Kan ons die president se sel sien?
Ja, natuurlik!
Goeiste! Kan jy dit glo?
Nou, die nommer op die deur, 46664...
beteken hy was die 466ste gevangene
wat in 1964 hier ge-interneer is.
Ons het dit weer ingerig soos
wat dit was.
(Sag vloeiende musiek begin speel)
Kom mee.(Geluide van geskuifel
van voete en gedempte stemme)
Fluisterende stem van Morgan Freeman:
"Uit die nag wat my bedek,
pikswart soos die aardkern
van pool tot pool
dank ek watter gode ook al bestaan
vir my onoorwinbare siel.
in the strak klem van omstandigheid
het ek nooit ineen gekrimp of luid gehuil
onder die gehammer van die noodlot
Is my hoof bebloed, maar ongeboe"!
Verwyderd van die plek van wraak en trane
wag slegs die verskrikking
van die skaduwee
En tog vind die bedreiging van die jare
my vreesloos, en so sal dit bly
Dit maak nie saak hoe nou die hek,
of hoe lank die straflys
Ek is meester van my lot,
Ek is kaptein van my siel...