0:00:00.473,0:00:05.155 Kan ons die president se sel sien?[br]Ja, natuurlik! 0:00:05.155,0:00:08.137 Goeiste! Kan jy dit glo? 0:00:09.863,0:00:12.703 Nou, die nommer op die deur, 46664... 0:00:12.703,0:00:16.723 beteken hy was die 466ste gevangene[br]wat in 1964 hier ge-interneer is. 0:00:17.890,0:00:22.156 Ons het dit weer ingerig soos[br]wat dit was. 0:00:23.372,0:00:26.372 (Sag vloeiende musiek begin speel)[br] 0:00:28.953,0:00:32.615 Kom mee.(Geluide van geskuifel[br]van voete en gedempte stemme) 0:01:06.399,0:01:09.399 Fluisterende stem van Morgan Freeman:[br]"Uit die nag wat my bedek, 0:01:11.598,0:01:15.006 pikswart soos die aardkern[br]van pool tot pool 0:01:15.486,0:01:19.155 dank ek watter gode ook al bestaan 0:01:19.155,0:01:22.708 vir my onoorwinbare siel. 0:01:22.708,0:01:25.779 in the strak klem van omstandigheid 0:01:25.779,0:01:30.658 het ek nooit ineen gekrimp of luid gehuil 0:01:30.658,0:01:33.988 onder die gehammer van die noodlot 0:01:33.988,0:01:38.653 Is my hoof bebloed, maar ongeboe"! 0:01:38.653,0:01:43.396 Verwyderd van die plek van wraak en trane 0:01:43.396,0:01:48.557 wag slegs die verskrikking [br]van die skaduwee 0:01:51.967,0:01:57.740 En tog vind die bedreiging van die jare 0:01:57.760,0:02:02.581 my vreesloos, en so sal dit bly 0:02:04.507,0:02:07.359 Dit maak nie saak hoe nou die hek, 0:02:07.399,0:02:12.080 of hoe lank die straflys 0:02:12.080,0:02:15.022 Ek is meester van my lot, 0:02:15.022,0:02:20.856 Ek is kaptein van my siel...