1 00:00:00,473 --> 00:00:05,155 Kan ons die president se sel sien? Ja, natuurlik! 2 00:00:05,155 --> 00:00:08,137 Goeiste! Kan jy dit glo? 3 00:00:09,863 --> 00:00:12,703 Nou, die nommer op die deur, 46664... 4 00:00:12,703 --> 00:00:16,723 beteken hy was die 466ste gevangene wat in 1964 hier ge-interneer is. 5 00:00:17,890 --> 00:00:22,156 Ons het dit weer ingerig soos wat dit was. 6 00:00:23,372 --> 00:00:26,372 (Sag vloeiende musiek begin speel) 7 00:00:28,953 --> 00:00:32,615 Kom mee.(Geluide van geskuifel van voete en gedempte stemme) 8 00:01:06,399 --> 00:01:09,399 Fluisterende stem van Morgan Freeman: "Uit die nag wat my bedek, 9 00:01:11,598 --> 00:01:15,006 pikswart soos die aardkern van pool tot pool 10 00:01:15,486 --> 00:01:19,155 dank ek watter gode ook al bestaan 11 00:01:19,155 --> 00:01:22,708 vir my onoorwinbare siel. 12 00:01:22,708 --> 00:01:25,779 in the strak klem van omstandigheid 13 00:01:25,779 --> 00:01:30,658 het ek nooit ineen gekrimp of luid gehuil 14 00:01:30,658 --> 00:01:33,988 onder die gehammer van die noodlot 15 00:01:33,988 --> 00:01:38,653 Is my hoof bebloed, maar ongeboe"! 16 00:01:38,653 --> 00:01:43,396 Verwyderd van die plek van wraak en trane 17 00:01:43,396 --> 00:01:48,557 wag slegs die verskrikking van die skaduwee 18 00:01:51,967 --> 00:01:57,740 En tog vind die bedreiging van die jare 19 00:01:57,760 --> 00:02:02,581 my vreesloos, en so sal dit bly 20 00:02:04,507 --> 00:02:07,359 Dit maak nie saak hoe nou die hek, 21 00:02:07,399 --> 00:02:12,080 of hoe lank die straflys 22 00:02:12,080 --> 00:02:15,022 Ek is meester van my lot, 23 00:02:15,022 --> 00:02:20,856 Ek is kaptein van my siel...