Kan ons die president se sel sien? Ja, natuurlik! Goeiste! Kan jy dit glo? Nou, die nommer op die deur, 46664... beteken hy was die 466ste gevangene wat in 1964 hier ge-interneer is. Ons het dit weer ingerig soos wat dit was. (Sag vloeiende musiek begin speel) Kom mee.(Geluide van geskuifel van voete en gedempte stemme) Fluisterende stem van Morgan Freeman: "Uit die nag wat my bedek, pikswart soos die aardkern van pool tot pool dank ek watter gode ook al bestaan vir my onoorwinbare siel. in the strak klem van omstandigheid het ek nooit ineen gekrimp of luid gehuil onder die gehammer van die noodlot Is my hoof bebloed, maar ongeboe"! Verwyderd van die plek van wraak en trane wag slegs die verskrikking van die skaduwee En tog vind die bedreiging van die jare my vreesloos, en so sal dit bly Dit maak nie saak hoe nou die hek, of hoe lank die straflys Ek is meester van my lot, Ek is kaptein van my siel...