[Script Info] Title: [Events] Format: Layer, Start, End, Style, Name, MarginL, MarginR, MarginV, Effect, Text Dialogue: 0,0:00:00.00,0:00:09.00,Default,,0000,0000,0000,,Ons beperkinge beperk nie God se gesag nie. Dialogue: 0,0:00:09.00,0:00:17.00,Default,,0000,0000,0000,,Ons tekortkominge verkort nie die bereik van Sy magtige hand nie. Dialogue: 0,0:00:17.00,0:00:25.00,Default,,0000,0000,0000,,Ons tekortkominge maak Hom nie minder effektief nie. Dialogue: 0,0:00:25.00,0:00:32.00,Default,,0000,0000,0000,,Ek sê vir julle, mense van God, Jesus Christus het alles wat julle vandag nodig het Dialogue: 0,0:00:32.00,0:00:38.00,Default,,0000,0000,0000,,en Jesus Christus is al wat jy vandag nodig het.