1 00:00:00,000 --> 00:00:04,000 Elke gees van heksery, 2 00:00:04,000 --> 00:00:06,000 gees van towery, 3 00:00:06,000 --> 00:00:14,000 gees van waarsêery - ek sê, KOM dadelik UIT! 4 00:00:14,000 --> 00:00:18,000 Daardie vloek van siekte – word vandag gebreek! 5 00:00:18,000 --> 00:00:23,000 Daardie vloek van armoede – word vandag gebreek! 6 00:00:23,000 --> 00:00:27,000 Daardie vloek van nagmerries – word vandag gebreek! 7 00:00:27,000 --> 00:00:29,000 Ek sê vir daardie vloek - 8 00:00:29,000 --> 00:00:33,000 wees gebreek, in die naam van Jesus Christus!