0:00:00.000,0:00:07.000 Daar is 'n paar van ons wat tans in 'n romantiese verhouding is 0:00:07.000,0:00:11.000 met iemand wat nie gereed is vir die huwelik nie, 0:00:11.000,0:00:15.000 iemand wat hom nie aan God se verwerking onderwerp nie. 0:00:15.000,0:00:20.000 En ons regverdig ons sonde as gevolg van ons emosionele gehegtheid, 0:00:20.000,0:00:25.000 weens vlietende genot, weens finansiële voordeel. 0:00:25.000,0:00:27.000 Genoeg is genoeg! 0:00:27.000,0:00:37.000 Ek sê vir daardie goddelose verhouding – ontvang die krag om los te breek! 0:00:37.000,0:00:43.000 Moenie in die strik van desperaatheid trap nie 0:00:43.000,0:00:46.000 en bly geboei aan die kettings van skaamte. 0:00:46.000,0:00:50.000 Daardie ketting van skaamte in jou lewe, daardie ketting van skuld in jou lewe, 0:00:50.000,0:00:53.000 daardie ketting van verwerping in jou lewe - 0:00:53.000,0:01:00.000 wees gebreek in Jesus se naam!