ONTVANG HIERDIE GEBED Vir 2024!!!
-
0:00 - 0:07Here Jesus Christus, ons weet nie wat om te doen nie
-
0:07 - 0:11maar ons oë is op U gerig (2 Kron 20:12).
-
0:11 - 0:16Laat jou blik op Christus alleen gevestig wees.
-
0:16 - 0:23Laat jou hart afgesonder wees vir Christus alleen.
-
0:23 - 0:28In die magtige naam van Jesus Christus.
-
0:28 - 0:36Here Jesus, gee ons daardie genade om 'n opregte lewe te lei
-
0:36 - 0:39wat u naam verheerlik -
-
0:39 - 0:44in woord, in gedagte en in daad -
-
0:44 - 0:49regdeur 2024 en daarna,
-
0:49 - 0:53in die magtige naam van Jesus Christus!
-
0:53 - 0:58In Jesus se Naam bid ons. Amen!
- Title:
- ONTVANG HIERDIE GEBED Vir 2024!!!
- Description:
-
“Here Jesus Christus, ons weet nie wat om te doen nie, maar ons oë is op U (2 Kronieke 20:12). Laat jou blik op Christus alleen gevestig word. Laat jou hart vir Christus alleen afgesonder word. In die magtige Naam van Jesus Christus. Here Jesus, gee ons daardie genade om ‘n opregte lewe te lei wat U Naam verheerlik - in woord, in gedagte en daad - dwarsdeur 2024 en daarna, in die magtige naam van Jesus Christus! Amen!” – Broeder Chris
Jy kan die volledige boodskap vir 2024 hier kyk - https://www.youtube.com/watch?v=E3j0KtrwGOk
- Video Language:
- English
- Team:
- God's Heart TV
- Duration:
- 0:58
Martie Stander edited Afrikaans subtitles for RECEIVE This PRAYER For 2024!!! | ||
Martie Stander edited Afrikaans subtitles for RECEIVE This PRAYER For 2024!!! | ||
Martie Stander edited Afrikaans subtitles for RECEIVE This PRAYER For 2024!!! |