< Return to Video

Hoe om te weet jy het iemand VERGEWE!

  • 0:00 - 0:02
    Hoe kan ek weet wanneer ek iemand vergewe het?
  • 0:02 - 0:11
    Wanneer jy die pyn kan onthou sonder om die pyn in die hede te herleef.
  • 0:11 - 0:20
    Wanneer die herinnering aan die verlede dankbaarheid teenoor God uitlok, nie grief vir die mens nie.
  • 0:20 - 0:23
    "Kyk wat het God my deur gesien."
  • 0:23 - 0:27
    Nie 'kyk wat hy my deurgemaak het'.
Title:
Hoe om te weet jy het iemand VERGEWE!
Description:

“Hoe kan ek weet wanneer ek iemand vergewe het? Wanneer jy die pyn kan onthou sonder om die pyn in die hede te herleef. Wanneer die herinnering aan die verlede dankbaarheid teenoor God uitlok, nie vir die mens grief nie. ‘Kyk na wat God my deur gesien het.’ Nie ‘kyk na wat hy my deurgemaak het nie.’”

more » « less
Video Language:
English
Team:
God's Heart TV
Duration:
0:28
Martie Stander edited Afrikaans subtitles for How to know you have FORGIVEN someone! Mar 3, 2025, 7:55 PM
Martie Stander edited Afrikaans subtitles for How to know you have FORGIVEN someone! Mar 3, 2025, 7:54 PM

Afrikaans subtitles

Revisions Compare revisions

  • Revision 2 Uploaded
    Martie Stander Mar 3, 2025, 7:55 PM
  • Revision 1 Edited
    Martie Stander Mar 3, 2025, 7:54 PM