VirAnder - Sing 'n Hallelujah
-
0:11 - 0:16Ek sing 'n halleluja
-
0:17 - 0:21In die midde van my vyande
-
0:23 - 0:27Ek sing 'n halleluja
-
0:29 - 0:33Harder as die ongeloof
-
0:35 - 0:39Ek sing 'n halleluja
-
0:40 - 0:44My wapen is 'n melodie
-
0:46 - 0:51Ek sing 'n halleluja
-
0:52 - 0:56Hemel kom en veg vir my
-
0:58 - 1:00Ek sal sing
-
1:01 - 1:04In die middel van die storm
-
1:04 - 1:06Harder en harder,
-
1:07 - 1:10sal U my lofprys hoor
-
1:10 - 1:12Vanuit die as
-
1:13 - 1:16Kom nuwe hoop
-
1:16 - 1:18Die dood is oorwin
-
1:18 - 1:24Ons koning leef
-
1:29 - 1:32Ek sing 'n halleluja
-
1:32 - 1:36Met alles hier binne my
-
1:36 - 1:39Ek sing 'n halleluja
-
1:40 - 1:51Ek sien hoe die duister vlug
-
1:53 - 1:56Ek sing 'n halleluja
-
1:56 - 2:00In die midde van onsekerheid
-
2:00 - 2:03Ek sing 'n halleluja
-
2:04 - 2:16Vrees jy het geen houvas nie
-
2:18 - 2:20Ek sal sing
-
2:21 - 2:24In die middel van die storm
-
2:24 - 2:26Harder en harder,
-
2:27 - 2:30sal U my lofprys hoor
-
2:30 - 2:32Vanuit die as
-
2:33 - 2:36Kom nuwe hoop
-
2:36 - 2:38Die dood is oorwin
-
2:38 - 2:42Ons koning leef
![]() |
Hennie Hamman edited Afrikaans subtitles for VirAnder - Sing 'n Hallelujah | |

Hennie Hamman edited Afrikaans subtitles for VirAnder - Sing 'n Hallelujah |