GEBED VIR GOD SE BESKERMING OOR JOU REIS!
-
0:00 - 0:11Wat ook al die reis vir jou voorlê, of dit nou in die lug, op die see of op die land is -
-
0:11 - 0:17watter reis ook al, wees verseker deur die Bloed van Jesus Christus!
-
0:17 - 0:22Word bedek deur die Bloed van Jesus Christus.
-
0:22 - 0:28Word beskerm deur die Bloed van Jesus Christus.
-
0:28 - 0:31Dek nou jou reis.
-
0:31 - 0:34Dek jou reis!
-
0:34 - 0:42En as daardie reis nie deur die Heilige Gees goedgekeur word nie,
-
0:42 - 0:48moenie na hierdie gebed verbaas wees as omstandighede buite jou beheer is nie
-
0:48 - 0:51keer dat jy op daardie reis gaan.
-
0:51 - 0:58Vra die Heilige Gees nou om jou te help om Sy behoud te identifiseer
-
0:58 - 1:01selfs wanneer dit jou eie plan se onderbreking beteken.
-
1:01 - 1:08Vra die Heilige Gees nou om jou te help om Sy behoud te identifiseer.
-
1:08 - 1:13Soms wat jy sien as 'n onderbreking in jou plan
-
1:13 - 1:15is eintlik goddelike ingryping.
- Title:
- GEBED VIR GOD SE BESKERMING OOR JOU REIS!
- Description:
-
“Wat ook al die reis voor jou is, of dit nou in die lug, op die see of op die land is - word verseker deur die Bloed van Jesus Christus! Word bedek deur die bloed van Jesus Christus. Word beskerm deur die Bloed van Jesus Christus. En as daardie reis nie deur die Heilige Gees goedgekeur word nie, moenie verbaas wees as omstandighede buite jou beheer jou keer om daarop te gaan nie. Vra die Heilige Gees nou om jou te help om Sy bewaring te identifiseer, selfs wanneer dit jou eie plan se onderbreking beteken. Soms is wat jy as 'n onderbreking in jou plan sien, eintlik goddelike ingryping.”
Jy kan die volle tyd van gebed met broeder Chris hier kyk - https://www.youtube.com/watch?v=3npbdLrBvrY
- Video Language:
- English
- Team:
God's Heart TV
- Duration:
- 01:16
![]() |
Martie Stander edited Afrikaans subtitles for PRAYER for GOD’S PROTECTION over your JOURNEY! | |
![]() |
Martie Stander edited Afrikaans subtitles for PRAYER for GOD’S PROTECTION over your JOURNEY! |