-
Polio is 'n siekte wat permanente
-
verlamming veroorsaak.
-
(rustige musiek)
-
Ons kan die nie genees nie
-
maar ons kan dit keer.
-
Twee belangrikke gereedskappe
-
help om polio te keer.
-
Twee veilige, effektiewe inentings.
-
(optimistiese musiek)
-
Een van die inentings
-
is slegs twee druppels
-
in die mond van 'n kind
-
en dit is die mondelikse
-
of orale polio inenting
-
Die ander inenting word gegee
-
deur 'n inspuiting en word genoem
-
die inaktiewe polio virus inenting.
-
Al twee inentings leer kinders
-
se liggame hoe om polio te beveg.
-
Maar hulle doen dit
-
in verskillende maniere.
-
Die orale inenting bou beskerming
-
in die kind se ingewande.
-
Die inenting beskerm
-
nie net die kind wat die inenting
-
gekry het nie maar ook
-
almal om die kind wat ingeënt is.
-
'n Paar dosisse van die orale
-
polio inenting moet vir elke kind
-
gegee word in plekke waar polio
-
'n bedreiging is.
-
Die inspiuting inenting bou beskerming
-
op in die bloed
-
in plaas van die ingewande.
-
Dit help om die immuniteitstelsel
-
te versterk en hou die land
-
vry van polio.
-
Dit kan polio nie stop tussen kinders nie,
-
so dit is nie so effektief in areas
-
waar die virus nog sirkuleer nie,
-
daarom benodig ons die orale inenting
-
waarookal die virus te vinde is.
-
Wanneer polio orals gestop word
-
sal die inaktiewe inenting gebruik word
-
om die gemeenskap te berkerm.
-
Beide inentings is goedgekeur
-
as veilig en effektief
-
deur die Wêreld- Gesondheidsorganisasie.
-
Vir hulle om hulle werk effektief te doen
-
moet alle kinders die inenting kry,
-
dit maak nie saak
-
waar die kinders bly nie.
-
Te danke aan die inentings
-
het gevalle van polio al klaar geval
-
met 99% rondom die wêreld.
-
(optimistiese musiek)
-
Kom ons int elke kind in teen polio.
-
Elke laaste kind.
-
Kom ons eindig Polio vir altyd!
-
(optimistiese musiek)