< Return to Video

Vermy die lokval van VERGELYKING!

  • 0:00 - 0:05
    Moenie wag vir die gevolg van jou sonde voor jy verander nie.
  • 0:05 - 0:10
    Moenie wag vir die gevolg om te tref voordat jy jou bekeer nie.
  • 0:10 - 0:15
    Luister na jou gewete en jy sal besef
  • 0:15 - 0:21
    dat die beste tyd om sonde te hanteer nou is, indien nie vroeër nie.
  • 0:21 - 0:24
    Luister na jou gewete.
  • 0:24 - 0:28
    Moenie jou gewete ignoreer nie en jy sal ontdek
  • 0:28 - 0:39
    die beste tyd om na God te hardloop is nou, indien nie vroeër nie.
  • 0:39 - 0:44
    God weet ons is onvolmaak.
  • 0:44 - 0:46
    Hy weet ons maak foute.
  • 0:46 - 0:52
    Hy weet dat ons maklik op hierdie reis kan struikel of neerval.
  • 0:52 - 0:54
    Hy weet.
  • 0:54 - 1:00
    En Sy genade is vir jou genoeg.
Title:
Vermy die lokval van VERGELYKING!
Description:

“Vermy die lokval van vergelyking. Om jouself met ander te vergelyk, is 'n vermorsing van tyd en energie. God het jou geskape om uniek te wees! Wanneer dit by die lot kom, is daar geen mededinging nie. Jy is wat God sê jy is. Wat vir jou is, is vir jou.”

Jy kan die volledige boodskap van broeder Chris hier kyk - https://www.youtube.com/watch?v=ZT4XXHn_9dQ

more » « less
Video Language:
English
Team:
God's Heart TV
Duration:
0:25

Afrikaans subtitles

Revisions Compare revisions