< Return to Video

Vermy die lokval van VERGELYKING!

  • 0:00 - 0:03
    Vermy die lokval
    van vergelyking.
  • 0:03 - 0:09
    Om jouself met ander te vergelyk, is 'n vermorsing van tyd en energie.
  • 0:09 - 0:14
    God het jou geskape om uniek te wees!
  • 0:14 - 0:18
    Wanneer dit by die lot kom, is daar geen mededinging nie.
  • 0:18 - 0:22
    Jy is wat God sê jy is.
  • 0:22 - 0:24
    Wat vir jou is, is vir jou.
Title:
Vermy die lokval van VERGELYKING!
Description:

“Vermy die lokval van vergelyking. Om jouself met ander te vergelyk, is 'n vermorsing van tyd en energie. God het jou geskape om uniek te wees! Wanneer dit by die lot kom, is daar geen mededinging nie. Jy is wat God sê jy is. Wat vir jou is, is vir jou.”

Jy kan die volledige boodskap van broeder Chris hier kyk - https://www.youtube.com/watch?v=ZT4XXHn_9dQ

more » « less
Video Language:
English
Team:
God's Heart TV
Duration:
0:25

Afrikaans subtitles

Revisions Compare revisions