Hoe om jou lewe in 2024 TE VERANDER!!!
-
0:00 - 0:06Die beste voorbereiding vir 2024
-
0:06 - 0:10begin met die evaluering van elke dag,
-
0:10 - 0:13vanaf VANDAG.
-
0:13 - 0:19Want maak nie saak die erns van ons bedoelings nie
-
0:19 - 0:22of besluite, weet dit -
-
0:22 - 0:28jou lewe sal nie in 2024 verander nie
-
0:28 - 0:35tensy jy iets verander wat jy daagliks doen.
-
0:35 - 0:42Om deur 2024 standvastig te bly,
-
0:42 - 0:45bly bestendig vandag.
-
0:45 - 0:50Om voor te berei vir daardie dinge waarvoor jy nie kan voorberei nie
-
0:50 - 0:55in 2024, sorg vir vandag
-
0:55 - 0:59want net vandag is joune.
- Title:
- Hoe om jou lewe in 2024 TE VERANDER!!!
- Description:
-
Jou lewe sal NIE in 2024 verander nie, tensy jy dit doen!
"Die beste voorbereiding vir 2024 begin met die evaluering van elke dag, vanaf VANDAG. Want maak nie saak wat die erns van ons bedoelings of besluite is nie, weet dit - jou lewe sal nie in 2024 verander nie, tensy jy iets verander wat jy daagliks doen. Om regdeur 2024 standvastig te bly, bly vandag bestendig. Om voor te berei vir daardie dinge waarvoor jy nie in 2024 kan voorberei nie, sorg vir vandag, want net vandag is joune.”
- Video Language:
- English
- Team:
- God's Heart TV
- Duration:
- 01:00
Martie Stander edited Afrikaans subtitles for How To CHANGE Your Life In 2024!!! | ||
Martie Stander edited Afrikaans subtitles for How To CHANGE Your Life In 2024!!! | ||
Martie Stander edited Afrikaans subtitles for How To CHANGE Your Life In 2024!!! |