< Return to Video

Hoe om jou lewe in 2024 TE VERANDER!!!

  • 0:00 - 0:06
    Die beste voorbereiding vir 2024
  • 0:06 - 0:10
    begin met die evaluering van elke dag,
  • 0:10 - 0:13
    vanaf VANDAG.
  • 0:13 - 0:19
    Want maak nie saak die erns
    van ons bedoelings nie
  • 0:19 - 0:22
    of besluite, weet dit -
  • 0:22 - 0:28
    jou lewe sal nie in 2024 verander nie
  • 0:28 - 0:35
    tensy jy iets verander wat jy
    daagliks doen.
  • 0:35 - 0:42
    Om deur 2024 standvastig te bly,
  • 0:42 - 0:45
    bly bestendig vandag.
  • 0:45 - 0:50
    Om voor te berei vir daardie dinge waarvoor
    jy nie kan voorberei nie
  • 0:50 - 0:55
    in 2024, sorg vir vandag
  • 0:55 - 0:59
    want net vandag is joune.
Title:
Hoe om jou lewe in 2024 TE VERANDER!!!
Description:

Jou lewe sal NIE in 2024 verander nie, tensy jy dit doen!

"Die beste voorbereiding vir 2024 begin met die evaluering van elke dag, vanaf VANDAG. Want maak nie saak wat die erns van ons bedoelings of besluite is nie, weet dit - jou lewe sal nie in 2024 verander nie, tensy jy iets verander wat jy daagliks doen. Om regdeur 2024 standvastig te bly, bly vandag bestendig. Om voor te berei vir daardie dinge waarvoor jy nie in 2024 kan voorberei nie, sorg vir vandag, want net vandag is joune.”

more » « less
Video Language:
English
Team:
God's Heart TV
Duration:
01:00

Afrikaans subtitles

Revisions Compare revisions