Vermy die lokval van VERGELYKING!
-
0:00 - 0:05Moenie wag vir die gevolg van jou sonde voor jy verander nie.
-
0:05 - 0:10Moenie wag vir die gevolg om te tref voordat jy jou bekeer nie.
-
0:10 - 0:15Luister na jou gewete en jy sal besef
-
0:15 - 0:21dat die beste tyd om sonde te hanteer nou is, indien nie vroeër nie.
-
0:21 - 0:24Luister na jou gewete.
-
0:24 - 0:28Moenie jou gewete ignoreer nie en jy sal ontdek
-
0:28 - 0:39die beste tyd om na God te hardloop is nou, indien nie vroeër nie.
-
0:39 - 0:44God weet ons is onvolmaak.
-
0:44 - 0:46Hy weet ons maak foute.
-
0:46 - 0:52Hy weet dat ons maklik op hierdie reis kan struikel of neerval.
-
0:52 - 0:54Hy weet.
-
0:54 - 1:00En Sy genade is vir jou genoeg.
- Title:
- Vermy die lokval van VERGELYKING!
- Description:
-
“Vermy die lokval van vergelyking. Om jouself met ander te vergelyk, is 'n vermorsing van tyd en energie. God het jou geskape om uniek te wees! Wanneer dit by die lot kom, is daar geen mededinging nie. Jy is wat God sê jy is. Wat vir jou is, is vir jou.”
Jy kan die volledige boodskap van broeder Chris hier kyk - https://www.youtube.com/watch?v=ZT4XXHn_9dQ
- Video Language:
- English
- Team:
- God's Heart TV
- Duration:
- 0:25
Martie Stander edited Afrikaans subtitles for Avoid The Trap Of COMPARISON! | ||

Martie Stander edited Afrikaans subtitles for Avoid The Trap Of COMPARISON! |