Invictus - Gedig deur William Ernest Henley (1849-1903)
-
Not SyncedKan ons die president se sel sien?
Ja, natuurlik! -
Not SyncedGoeiste! Kan jy dit glo?
-
Not SyncedNou. Die nommer op die deur. 46664...
-
Not Syncedbeteken hy was die 466ste gevangene
wat in 1964 hier ge-interneer is. -
Not SyncedOns het dit weer gemaak ingerig soos
wat dit was. -
Not SyncedKom mee.
-
Not SyncedFluisterende stem uit die lug:"Uit die
nag wat my bedek -
Not Syncedswart soos die pik(teer) van paal tot paal
-
Not Synceddank ek watter gode ook al bestaan
-
Not Syncedvir my onoorwinbare siel.
-
Not Syncedin the strak klem van omstandigheid
-
Not Syncedhet ek nooit ineen gekrimp of luid gehuil
-
Not Syncedonder die gehammer van die noodlot
-
Not SyncedMy hoof is bebloed, maar nie gebooe
-
Not SyncedVerwyderd van die plek van wraak en trane
-
Not Syncedwag die verskrikking van die skaduwee
-
Not SyncedEn tog sal die bedreiging van die jare
-
Not Syncedmy vreesloos vind
-
Not SyncedDit maak nie saak hoe nou die tronkdeur
-
Not SyncedHoe lank die lys van oortredinge
-
Not SyncedEk is meester van my lot
-
Not SyncedEk is kaptein van my siel
- Title:
- Invictus - Gedig deur William Ernest Henley (1849-1903)
- Description:
-
Die gedig was aangehaal in die film Invictus om Nelson Mandela se gemoedstoestand en vasberadenheid uit te beeld, toe hy op Robbeneiland gevange gehou was.
- Video Language:
- English, British
- Team:
Film & TV
- Duration:
- 02:22
![]() |
Jo Baert edited Afrikaans subtitles for INVICTUS POEM (HQ HIGH QUALITY) | |
![]() |
Jo Baert edited Afrikaans subtitles for INVICTUS POEM (HQ HIGH QUALITY) | |
![]() |
Jo Baert edited Afrikaans subtitles for INVICTUS POEM (HQ HIGH QUALITY) | |
![]() |
Jo Baert edited Afrikaans subtitles for INVICTUS POEM (HQ HIGH QUALITY) | |
![]() |
Jo Baert edited Afrikaans subtitles for INVICTUS POEM (HQ HIGH QUALITY) |