< Return to Video

Invictus - Gedig deur William Ernest Henley (1849-1903)

  • 0:01 - 0:07
    Kan ons die president se sel sien?
    Ja, natuurlik!
  • 0:07 - 0:10
    Goeiste! Kan jy dit glo?
  • 0:10 - 0:14
    Nou. Die nommer op die deur. 46664...
  • 0:14 - 0:18
    beteken hy was die 466ste gevangene
    wat in 1964 hier ge-interneer is.
  • 0:18 - 0:23
    Ons het dit weer ingerig soos
    wat dit was.
  • 0:23 - 0:34
    Kom mee.
  • 0:34 - 0:36
    (Sag vloeiende musiek) Fluisterende
    manlike stem:"Uit die nag wat my bedek
  • 0:57 - 1:15
    swart soos teer van paal tot paal
  • 1:15 - 1:19
    dank ek watter gode ook al bestaan
  • 1:19 - 1:23
    vir my onoorwinbare siel.
  • 1:23 - 1:26
    in the strak klem van omstandigheid
  • 1:26 - 1:31
    het ek nooit ineen gekrimp of luid gehuil
  • 1:31 - 1:34
    onder die gehammer van die noodlot
  • 1:34 - 1:39
    My hoof is bebloed, maar nie geboe"
  • 1:39 - 1:43
    Verwyderd van die plek van wraak en trane
  • 1:43 - 1:47
    wag die verskrikking van die skaduwee
  • 1:47 - 1:56
    En tog vind die bedreiging van die jare
  • 1:56 - 2:05
    my vreesloos, en so sal dit bly
  • 2:05 - 2:07
    Dit maak nie saak hoe nou die hek
  • 2:07 - 2:12
    Hoe lank die lys van oortredinge
  • 2:12 - 2:15
    Ek is meester van my lot:
  • 2:15 - 2:22
    Ek is kaptein van my siel
Title:
Invictus - Gedig deur William Ernest Henley (1849-1903)
Description:

Die gedig was aangehaal in die film Invictus om Nelson Mandela se gemoedstoestand en vasberadenheid uit te beeld, toe hy op Robbeneiland gevange gehou was.

more » « less
Video Language:
English, British
Team:
Film & TV
Duration:
02:22

Afrikaans subtitles

Revisions Compare revisions