Invictus - Gedig deur William Ernest Henley (1849-1903)
-
0:00 - 0:05Kan ons die president se sel sien?
Ja, natuurlik! -
0:05 - 0:08Goeiste! Kan jy dit glo?
-
0:10 - 0:13Nou, die nommer op die deur, 46664...
-
0:13 - 0:17beteken hy was die 466ste gevangene
wat in 1964 hier ge-interneer is. -
0:18 - 0:22Ons het dit weer ingerig soos
wat dit was. -
0:23 - 0:26(Sag vloeiende musiek begin speel)
-
0:29 - 0:33Kom mee.(Geluide van geskuifel
van voete en gedempte stemme) -
1:06 - 1:09Fluisterende stem van Morgan Freeman:
"Uit die nag wat my bedek, -
1:12 - 1:15pikswart soos die aardkern
van pool tot pool -
1:15 - 1:19dank ek watter gode ook al bestaan
-
1:19 - 1:23vir my onoorwinbare siel.
-
1:23 - 1:26in the strak klem van omstandigheid
-
1:26 - 1:31het ek nooit ineen gekrimp of luid gehuil
-
1:31 - 1:34onder die gehammer van die noodlot
-
1:34 - 1:39Is my hoof bebloed, maar ongeboe"!
-
1:39 - 1:43Verwyderd van die plek van wraak en trane
-
1:43 - 1:49wag slegs die verskrikking
van die skaduwee -
1:52 - 1:58En tog vind die bedreiging van die jare
-
1:58 - 2:03my vreesloos, en so sal dit bly
-
2:05 - 2:07Dit maak nie saak hoe nou die hek,
-
2:07 - 2:12of hoe lank die straflys
-
2:12 - 2:15Ek is meester van my lot,
-
2:15 - 2:21Ek is kaptein van my siel...
- Title:
- Invictus - Gedig deur William Ernest Henley (1849-1903)
- Description:
-
Die gedig was aangehaal in die film Invictus om Nelson Mandela se gemoedstoestand en vasberadenheid uit te beeld, toe hy op Robbeneiland gevange gehou was.
- Video Language:
- English, British
- Team:
Film & TV
- Duration:
- 02:22
![]() |
Jo Baert edited Afrikaans subtitles for INVICTUS POEM (HQ HIGH QUALITY) | |
![]() |
Jo Baert edited Afrikaans subtitles for INVICTUS POEM (HQ HIGH QUALITY) | |
![]() |
Jo Baert edited Afrikaans subtitles for INVICTUS POEM (HQ HIGH QUALITY) | |
![]() |
Jo Baert edited Afrikaans subtitles for INVICTUS POEM (HQ HIGH QUALITY) | |
![]() |
Jo Baert edited Afrikaans subtitles for INVICTUS POEM (HQ HIGH QUALITY) |